WegRy Vat die Pad is ’n kleurvolle gids met 100 bladsye vol voorstelle vir jou volgende 4x4-reis. Soek jy ’n luilekkerbestemming vir ’n gesinsvakansie, of ’n stewiger uitdaging waarvoor jy die moue moet oprol? WegRy Vat die Pad gee jou die nodigste inligting oor 38 bestemmings in Suid-Afrika en ons buurlande, plus 10 grondpadpasse en 16 heerlike kampplekke wat jy in jou 4x4 kan verken. Daar is ook nuttige inpaklyste vir jou gereedskapkis en die koskas, en al die inligting wat jy oor SA se grensposte nodig het.
- What's new?
- I Heart Romance
- No wait, no problems
- Check these out!
- YA Blast From the Past
- Psychological Thrillers for Teens
- See all ebooks collections
- Road Trip Audiobooks for Teens
- Audiobooks for Teens Under 10 Hours
- Audiobooks for Teens Over 10 Hours
- What's new?
- Listening Love
- No wait, no problems
- Chilling Audiobooks
- See all audiobooks collections